Colleen Dewhurst

Colleen Dewhurst
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Colleen Rose Dewhurst
Geboorte (1924-06-03)3 Junie 1924
Sterfte 22 Augustus 1991 (op 67)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Colleen Dewhurst (3 Junie 1924 – 22 Augustus 1991) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Cowboys (1972) en The Dead Zone (1983).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy